Events
Elgro River Lodge Traditional Archery Festival
BOOK TODAY FOR THE BEST 3D TRADITIONAL ARCHERY EXPERIENCE EVER!
Click here to send an email to book your place today!
Stoftrap vir Bybels en Kinders…

Wow wat ‘n ongelooflike naweek was dit nie, 3 dae van stoftrap fietsry, baie sweet, volharding en adrenalien gejaagde opdraandes en afdraandes!Aangebied deur Stoftrap vir Bybels en Kinders by die Elgro River Lodge slegs 30km buite Potchefstroom gelee langs die pragtige Vaal Rivier. Weg van die “hustle and bustle” van besigheid.Die dae se fietsry was gedoen met fyn beplande roetes in die Vredefort Koepel geken as die grootste bekende impakkrater op aarde, omring met die prag van die natuur met besienswaardighede wat te mooi is vir woorde.



Ons hier by die Elgro River Lodge sien uit na die volgende Mountain Bike geleentheid en kan nie wag om julle almal weer te verwelkom nie.Daar is 16-18 September 2011 die Elgro Koepel Mountain bike race teen R950 vir die naweek per persoon. So bespreek vandag by Heileen 018-297 5411 om teleurstelling te voorkom.
Elgro River Lodge the place to be!




Recent Comments